Die M'bashe Point-vuurtoring is 'n 14 m (46 voet) hoë traliestaaltoring met 'n fokale vlak van 46 m (151 voet), geleë naby die M'basheriviermond in die Dwesa-natuurreservaat, Oos-Kaap. Die vuurtoring is wit en die lanternkoepel is rooi. Dit lewer drie wit flitse elke 38 sekondes. Die drie flitse word in 'n ongewone patroon geskei deur 5, 16 en weer 16 sekondes.Lighthouses of Eastern South Africa , besoek 19 Junie 2012

Sien ook Vuurtorings van Suid-Afrika

Bronne PUB 112 List of Lights, Radio Aids and Fog Signals, Prepared and published by the National Geospatial-Intelligence Agency, Springfield, VA2011, pg533

Verwysings

Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika