Die Treurharpuisboom (Ozoroa engleri) is 'n boom wat tot 8 m hoog kan word maar groei normaalweg as 'n sterk struik. Dit kom voor in oop bosveld op droë, sanderige vlaktes en rotsagtige heuwelhange aangetref in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Die boom is ook inheems in Eswatini en Mosambiek.

Die boom se FSA-nommer is 371.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Ozoroa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika