duimnael|Moss Jernverk se administratiewe gebou, wat bekend staan as "die konvesieplass" duimnael|links|Kaart van Moss van 1834. Moss Jernverk word noord van Mosseelva getoon Moss Jernverk was 'n ystergietery in die Noorse stad Moss, wat in 1704 gestig is. Die gietery was vir baie jare die grootste werkverskaffer in die stad. Met energie verkry van die nabygeleë watervalle was erts gesmelt en gegiet in 'n verskeidenheid van produkte. Vanaf die middel van die 18de eeu was die gieterye die vernaamste wapenvervaardiger in Noorweë; dit het kanonne vervaardig. Die eerste walswerke in Noorweë is ook hier in diens gestel.
Literatuur
Hodne, Fritz. An Economic History of Norway 1815-1970. Tapir, 1975. . Hodne, Fritz & Grytten, Ola H. Norsk økonomi i det 19. århundre, Bergen: Fagbokforlaget, 2000. . Kristiansen, Oskar. Penge og kapital, næringsveie: Bidrag til Norges økonomiske historie 1815-1830, Oslo: Cammermeyers boghandels forlag, 1925. Nygård-Nilssen, Arne. Norsk jernskulptur, 2 deel., doktorale proefskrif, 1944, Næs jernverksmuseum, 1998. . Opstad, Lauritz. Moss Jernverk. Moss: M. Peterson & søn, 1950. Vogt, J.H.L. De gamle norske jernverk, Christiania 1908.
Eksterne skakels
Oor Moss Jernverk, op die webblad van die Østfoldse museums
Kategorie:Ekonomie van Noorweë Kategorie:Geskiedenis van Noorweë