duimnael|225px|regs|Skets van 'n boontjiesaad ('n dikotiel), wat die saadhuid en embrio aandui Fabaceae, ook bekend as Leguminosae, is die peuldraende familie wat hoort tot die orde Fabales. Dit is een van die grootste en ekonomies belangrikste families. Spesies van die familie kom oor die hele wêreld voor. Die familie word in drie sub-families verdeel: die akasias, Mimosoideae; die kassias, Caesalpinioideae en die ertjies, Papilionoideae.
Sub-familie: Mimosoideae Dit sluit genera in soos: Acacia Albizia Dichrostachys Faidherbia Vachellia
Sub-familie: Caesalpinioideae Dit sluit genera in soos: Bauhinia Brachystegia Burkea Cassia Colophospermum Elephantorrhiza Entada Erythrophleum Guibourtia Parkinsonia Peltophorum Schotia Senegalia
Sub-familie: Papilionoideae Dit sluit genera in soos: Amphithalea Argyrolobium Aspalathus Baphia Bolusanthus Calobota Calpurnia Erythrina Hypocalyptus Indigofera Melolobium Mundulea Podalyria Pterocarpus Rafnia Robinia Sophora Virgilia Wiborgia
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies