Pittosporaceae is die kapper-familie wat hoort tot die orde Apiales. Die naam is afgelei van Grieks: pitta, hars en spora, saad. Dit verwys na die sade wat met 'n harsagtige laag bedek is. Slegs een genus is inheems aan Suid-Afrika.

Spesies Van die Suid-Afrikaanse spesies is: Kasuur Pittosporum viridiflorum

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies