Willem Hendrik Minnaar Barnard (7 Augustus 1923, Gordonia - 14 Junie 2012, Upington) was 'n Springbokrugbyspeler wat in twee toetse vir Suid-Afrika en ook vir Noord-Transvaal en Griekwaland-Wes gespeel het.

Eksterne skakels

Bron Beeld Oud-Springbok (88) sterf 14 Junie 2012

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Afrikaners