Shubra El-Kheima (Arabies: شبرا الخيمة) is 'n stad in die noordweste van Egipte, wat aan die Nylrivier geleë is. Die stad het 'n bevolking van 1 016 722 in 2006 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Kaïro, Alexandrië en Gizeh. Shubra El-Kheima lê in die governorate van Qalyubia en behoort tot die metropolitaanse gebied van die hoofstad Kaïro.
Kategorie:Nedersettings in Egipte