Die Universiteit van Limpopo is 'n universiteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is op 1 Januarie 2005 gestig met die samesmelting van die Universiteit van die Noorde en die Mediese Universiteit van Suider-Afrika (MEDUNSA). Die vorige instellings dien tans onderskeidelik as die Turfloop- en MEDUNSA-kampusse van die universiteit.
Bekende alumni Cyril Ramaphosa Frank Chikane Riah Phiyega, voormalige polisiekommissaris. Busisiwe Mkhwebane, voormalige Openbare Beskermer.
Eksterne skakels Universiteit van Limpopo se webtuiste
Kategorie:Limpopo Limpopo