Rutland120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap RutlandHoofstad OakhamOppervlakte382 km²Bevolking37 600 (2011)Bevolkingsdigtheid99 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekRutlandAdministratiewe setel OakhamISO 3166-2:GB-RUTOppervlakte382 km²Bevolking39 500 (2017)Bevolkingsdigtheid103 inw./km²Webtuistewww.rutland.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhedeGeen
Rutland (uitgespreek /ˈrʌtlənd/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die dorpe van Uppingham en Oakham.
Rutland het 'n bevolking van net 39 500 in 2017 gehad en is dus die kleinste graafskap in die land (volgens bevolking).
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland