Suid-Yorkshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap Suid-YorkshireOppervlakte1 552 km²Bevolking1 393 400 (2017)Bevolkingsdigtheid898 inw./km²Distrikte en Unitêre owerhede250px Sheffield Rotherham Doncaster Barnsley

Suid-Yorkshire (Engels: South Yorkshire) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit die stede Sheffield, Doncaster, Rotherham en Barnsley in.

Suid-Yorkshire het 'n geskatte bevolking van 1 393 400 in 2017 gehad en is dus die 10de grootste graafskap in Engeland.

Eksterne skakels

Kategorie:Graafskappe in Engeland