Durham120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap DurhamHoofstad DurhamOppervlakte2 721 km²Bevolking862 600 (2017)Bevolkingsdigtheid322 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekDurhamAdministratiewe setel DurhamISO 3166-2:GB-DUROppervlakte2 226 km²Bevolking513 000 (2011)Bevolkingsdigtheid230 inw./km²Webtuistewww.durham.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px Durham Darlington Hartlepool Stockton-on-Tees

Die graafskap Durham (uitgespreek /ˈdʌrəm/; bekend in Engels as County Durham) is geleë in noordelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die nedersettings van Stockton-on-Tees, Darlington en Durham. Dit het 'n bevolking van ongeveer 862 600.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Graafskappe in Engeland