Christiaan Petrus Strauss was 'n Springbok- en Wallabyrugbyspeler en Suid-Afrika se drie-en-veertigste Springbokkaptein. Hy het ook 156 wedstryde vir die Westelike Provinsie gespeel.

Eksterne skakels

Kategorie:Springbokkapteins Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners