Adriaan Richter (10 Mei 1966 in Roodepoort) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vier-en-veertigste Springbokkaptein. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 1995.

Eksterne skakels

Kategorie:Springbokkapteins Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Bulls rugbyspelers