Oos-Yorkshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap Oos-YorkshireHoofstad BeverleyOppervlakte2 479 km²Bevolking598 700 (2017)Bevolkingsdigtheid238 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekOos-YorkshireAdministratiewe setel BeverleyISO 3166-2:GB-ERYOppervlakte2 405 km²Bevolking338 100 (2017)Bevolkingsdigtheid140 inw./km²Webtuistewww.eastriding.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px East Riding of Yorkshire (Unitêre owerheid) Kingston upon Hull (Unitêre owerheid)

Oos-Yorkshire (Engels: East Riding of Yorkshire; uitgespreek /ˈjɔːkʃə/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Hornsea, Driffield en Goole.

Oos-Yorkshire het 'n geskatte bevolking van 598 700 in 2017 en is dus die 37ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Graafskappe in Engeland