Morganbaai is 'n kusdorpie geleë naby die Keiriviermond, 53 km noordoos van Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Googlekaart van Morganbaai, Besoek op 26 Augustus 2015
Geskiedenis Morganbaai is in 1822 vernoem na A.F. Morgan, die gesagvoerder van die Barracouta, 'n skip van die Koninklike Britse Vloot, een van talle skepe wat deur die Britse Admiraliteit gestuur is om opnames te doen aan die kus suid van Maputo.How it all started – History of Morgan Bay Hotel , Besoek op 26 Mei 2012
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap