Die term Visse kan verwys na: Visse – gewerwelde diere met kiewe wat in die water bly. Visse (sterrebeeld) – ’n sterrebeeld van die Diereriem. Visse (sterreteken) – die astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 20 Februarie en 20 Maart gebore is. Visse (Denemarke) – ’n dorp in Denemarke.