Die platkroon (Albizia adianthifolia) is 'n boomspesie in die Fabaceae familie.
Die boom se FSA-nommer is 148https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ en staan in Engels bekend as die Flat crown.
Beskrywing Die boom het dikwels 'n plat kroon en kan baie groot word en die bas van die boom is giftig. Die blare is dubbelveervormig saamgestel, tot 2 cm lank met kenmerkende reghoekige blaartjies in die veerblare. Die geelgroen blomme word in blomhofies gedra en is dikwels rooi, pienk of groen op die punte. Die peule is omtrent 10 cm lank.
Habitat Die boom is te vinde op die rande van woude, in klowe en in oop boswêreld langs kusstreke.
Verspreiding Die boom kom voor in KwaZulu-Natal asook Limpopo en Mpumalanga. Die boom is ook inheems in Angola, Benin, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eswatini, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Subspesies Daar is twee subspesies: Albizia adianthifolia var. adianthifolia Albizia adianthifolia var. intermedia (De Wild. & T.Durand) Villiers
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World REDLIST Sanbi
adianthifolia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Ekwatoriaal-Guinee Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe