Die Kaap St. Lucia-vuurtoring is aanvanklik in 1892 suid van Umkomaas opgerig. Dit is in 1915 geskuif na sy huidige posisie: 20 km suid van St. Lucia op 'n bebosde sandduin. Die vuurtoring is onbeman en aktief.

Bron Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009

Kategorie:Vuurtorings_van_Suid-Afrika