duimnael|links|200px|Robin Gibb op die Nederlandse stasie AVRO tydens 'n uitsending van TopPop in 1973.

Robin Hugh Gibb, (22 Desember 1949 – 20 Mei 2012) was 'n Britse sanger en liedjieskrywer. Hy was lid van die Bee Gees, 'n internasionale bekende sanggroep wat hy saam met sy tweelingbroer, Maurice en ouer broer, Barry gestig het. Hy het ook 'n jonger broer gehad, Andy Gibb, wat 'n solosanger was.

‎Ateljeealbums Robin's Reign (1970) How Old Are You? (1983) Secret Agent (1984) Walls Have Eyes (1985) Magnet (2003) My Favourite Christmas Carols (2006) 50 St. Catherine's Drive (2014) Sing Slowly Sisters (2015)

Verwysings

Kategorie:Engelse sangers Kategorie:Vervaardigers Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2012