Riaan Smit (gebore in Springs, 28 April 1984) is 'n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en die Cheetahs in die Superrugbykompetisie rugby speel. Hy het ook al vir die Luiperds, die Pumas, die Griffons en die Valke uitgedraf.

Smit het in 2014 aangekondig dat hy ’n kontrak met die Franse klub Oyonnax geteken het.

Eksterne skakels

Smit se profiel op www.itsrugby.co.uk

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners