duimnael|regs|Emmers vol stampmielies.

Stampmielies is mielies waarvan die doppe afgestamp is in 'n stampblok. Stampmielies kan gekook, gebraai of as 'n bykos bedien word. Noesj (uMngqusho) is 'n gunsteling tradisionele gereg van die Xhosa-mense in Suid-Afrika, gemaak van stampmielies en bone.

Sien Ook Mielie

Bronne Kaboemielies versus stampmielies - besoek: 20 Mei 2012 Samp - definition - besoek: 20 Mei 2012 Umngqusho - besoek: 20 Mei 2012 General Info On South African Cuisine - besoek: 20 Mei 2012

Kategorie:Graangeregte Kategorie:Graan Kategorie:Suid-Afrikaanse kookkuns