duimnael|300px|Skildery van die Deense vloot in 1676, Sound (Øresund). duimnael|300px|Die VSA se Atlantiese Vloot in 1907.

'n Vloot is 'n groot groep skepe of bote. Die woord word ook soms gebruik om na 'n groep van ander voertuie te verwys, soos motorvoertuie, trokke en vliegtuie.

In die oorspronklike sin verwys 'n vloot ter see na een van die volgende: Vissersvloot Oorlogsvloot (of militêre vloot) Seilvloot Handelsvloot

'n Militêre vloot bestaan gewoonlik uit 'n kombinasie van vliegdekskepe, duikbote, mynveërs en patrollievaartuie.

Sien ook Amerikaanse Vloot Britse Vloot Japannese Keiserlike Vloot Russiese Vloot Oosseevloot Suid-Afrikaanse Vloot

Eksterne skakels