Knoop kan na een van die volgende verwys:

Knoop, aksie waardeur 'n lyn of tou vasgemaak word. Prusik-knoop, soort knoop. Wurgknoop, soort knoop Knoop, snelheid van een seemyl per uur. Die Knoop, 'n Afrikaanse webwerf met skakels na ander Afrikaanse webtuistes. Dokter knopie, 'n kinderspeletjie. Knoop, deel van kleding wat gebruik word om die kledingstuk te sluit. Knoop, in sterrekunde, een van twee punte waar ’n wentelbaan ’n verwysingsvlak kruis waarmee dit ’n helling vorm

Sien ook: Nodus