José Luis Peixoto (gebore op 4 September 1974 in Galveias, Portalegre, Portugal) is 'n Portugese skrywer, dramaturg en digter. Sy eerste roman het die gesogte José Saramago Literêre Toekenning gewen. Sy romans is in 20 tale vertaal en word internasionaal geprys.
Gepubliseerde werke Fiksie 2000 – Morreste-me (fiksie, vertelling) 2000 – Nenhum Olhar (roman) 2002 – Uma Casa na Escuridão (roman) 2003 – Antidoto (fiksie, vertelling) 2006 – Cemitério de Pianos (roman) 2008 – Cal (fiksie, vertelling) 2010 – Livro (roman) 2011 – Abraço (memoire, vertelling)
Poësie 2001 – A Criança em Ruínas 2002 – A Casa, a Escuridão 2008 – Gaveta de Papéis
Toneelstukke 2005 – Anathema 2005 – À Manhã 2007 - Quando o Inverno Chegar
Rubrieke Skryf 'n gereelde rubriek in die Portugese kulturele koerant "Jornal de Letras" en in die Portugese weekblad "Visão".
Lirieke Het lirieke geskryf vir Da Weasel, Mísia, A Naifa, Joana Amendoeira en Quinta do Bill.
Literêre Pryse Prémio Jovens Criadores, Instituto Português da Juventude in 1997, 1998 en 2000 Prémio José Saramago, uit "Fundação Círculo de Leitores", 2001. Prémio de Poesia Daniel Faria, 2008 Prémio Cálamo Outra Mirada, 2008 (Spanje) Prémio Libro d'Europa, 2013 (Italië)
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Portugese Kategorie:Skrywers Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense