Die Rosebergpas is 'n bergpas in die Nuweveldberge noord van Beaufort-Wes en suid van die Moltenopas op die R381 na Loxton. Ten weste van die Rosebergpas lê die Karoo Nasionale Park.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap