Gebeure Seoel, die hoofstad en grootste stad van Suid-Korea word gestig. In Rome word die Lex Iulia de adulteriis coercendis ingestel. Keiserin Xu wat geen kinders het kry die skuld van die onlangse sonsverduistering. Sy word beskuldig van heksery en afgesit.Biographical Dictionary of Chinese Women: Antiquity Through Sui, 1600 B.C.E. - 618 C.E, , Routledge, 2015, ,
Geboortes
Sterftes
Verwysings