Marcus Vipsanius Agrippa (23 Oktober/November 63 v.C. - 12 v.C.) was 'n belangrike Romeinse generaal van die Romeinse Ryk en 'n staatsman. Hy was ook 'n goeie vriend en skoonseun van Keiser Augustus.

Biografie Agrippa is tussen 23 Oktober en November 63-62 v.C. op 'n onbekende plek gebore. Sy pa was moontlik Lucius Vipsanius Agrippa. Hy het 'n ouer broer gehad wat se naam ook Lucius Vipsanius Agrippa was, en 'n suster met die naam Vipsania Polla. Die familie was nie prominent in die Romeinse openbare lewe nie. Agrippa was die skoonseun van Keiser Tiberius. Hy was die oupa van Caligula en die oupagrootjie van Nero.

Kategorie:Romeinse militariste Kategorie:Generaals Kategorie:Mense in die 1ste eeu v.C. Kategorie:Geboortes in 63 v.C. Kategorie:Sterftes in 12 v.C.