Aberdeen FC is 'n Skotse sokkerspan in Aberdeen, wat in die Skotse Premier League speel. Aberdeen se tuisveld is die Pittodrie Stadion (kapasiteit: 22 200). Die klub was vier keer die Skotse kampioen gewees en het in 1983 die Bekerwenner-beker gewen. Die Dons is na Celtic en Rangers moontlik die bekendste en sterkste span in Skotland. Hulle gewildheid is egter baie minder as die Old Firm spanne in Glasgow.

Erelys Kampioen van Skotland (4) 1954/55, 1979/80, 1983/84, 1984/85 (naaswenner (17): 1910/11, 1936/37, 1955/56, 1970/71, 1971/72, 1977/78, 1980/81, 1981/82, 1988/89, 1989/90, 1990/91, 1992/93, 1993/94, 2014/15, 2015/16, 2016/17, 2017/18) Scottish Cup (8) 1947, 1970, 1982, 1983, 1984, 1986, 1990, 2025 (naaswenner (9): 1937, 1953, 1954, 1959, 1967, 1978, 1993, 2000, 2017) Scottish League Cup (6) 1956, 1977, 1986, 1990, 1996, 2014 (naaswenner (10): 1947, 1979, 1980, 1988, 1989, 1993, 2000, 2017, 2019, 2024) Europese Bekerwenner-beker (1) 1983 Europese Supercup (1) 1983

Bekende sokkerspelers en afrigters Spelers Joe Harper Willie Miller Bill Strauss Stan Williams

Afrigters Alex Ferguson

Kategorie:Skotse sokkerklubs