Die Saaltobie (Canthigaster coronata) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Aliwal-bank naby Durban. In Engels staan die vis bekend as die Saddle toby.
Habitat Die vis kom voor tot op dieptes van 100 m.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/SpeciesSummary.php?ID=7845&genusname=Canthigaster&speciesname=coronata&AT=Canthigaster+coronata&lang=English
Kategorie:Beenvisse