Die Geelspikkel-klitsvis (Cyclichthys spilostylus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Yellow-spotted burrfish.
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Cyclichthys-spilostylus.html
Kategorie:Beenvisse