SK Brann is 'n Noorse sokkerklub in Bergen. Sedert 1987 speel die span in die Eliteserien (die hoogste Noorse afdeling). Brann se tuisveld is die Brann Stadion, wat 'n kapasiteit van 17 300 sitplekke het. Die klub het drie keer die Noorse kampioenskap gewen.
Erelys Kampioen van Noorweë (3) 1961/62, 1963, 2007 (naaswenner (5): 1951/52, 1975, 1997, 2000, 2006) Noorse Beker (7) 1923, 1925, 1972, 1976, 1982, 2004, 2023 (naaswenner (9): 1917, 1918, 1950, 1978, 1987, 1988, 1995, 1999, 2011)
Bekende sokkerspeler Tore André Flo Toni Nhleko
Verwysings
Kategorie:Sport in Noorweë Kategorie:Noorse sokkerklubs