Die Kortstekel-penvis (Diodon liturosus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Shortspine porcupinefish.
Habitat Die vis leef hoofsaaklik op riwwe. Die vis word tot 50 cm groot.
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Diodon-liturosus.html
Kategorie:Beenvisse