Wigseewier (Halimeda cuneata) is 'n seewier wat aan die suid- en ooskus van Suider-Afrika voorkom. Hierdie seewier is donkergroen en plat met wigvormige blare wat aanmekaar gehou word deur beweeglike litte. Dit kom in benedegetyrotspoele en sanderige baaitjies voor.
Bron Gids tot die Kusgebiede. Jana Media. 2007.
Kategorie:Halimeda