240px|regs|duimnael|'n Penvis

Die penvis (Diodon hystrix) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in warm waters. In Engels staan die vis bekend as die Spotfin porcupinefish. Die vis word tot 71 cm lank.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel Diodon hystrix by FishBase

Kategorie:Beenvisse