Die Goudsaal-varkvis (Bodianus perditio) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Goldensaddle hogfish.

Voorkoms Die is gelerig tot rooierig van kleur en daar is verskeie klein geel kolletjies op die kop en voorste gedeelte van die lyf. Die stertvin is geel.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Bodianus-perditio.html

Kategorie:Beenvisse