Nottingham Forest FC is 'n Engelse sokkerspan in Nottingham wat in die Championship speel. Die klub, wat in 1865 gestig is, is tans een van die oudste klubs ter wêreld. The Tricky Trees speel hulle tuiswedstryde in die City Ground Stadion, wat 'n kapasiteit van 30 500 toeskouers het. Forest het een keer die Engelse kampioenskap gewen, en twee keer die Europese Beker.
Erelys Kampioen Engeland (1) 1977/78 (naaswenner (2): 1966/67, 1978/79) FA Cup (2) 1898, 1959 (naaswenner (1): 1991) League Cup (4) 1978, 1979, 1989, 1990 (naaswenner (2): 1980, 1992) Charity Shield (1) 1978 (naaswenner (1): 1959) Champions League (2) 1979, 1980 Europese Supercup (1) 1979 (naaswenner (1): 1980) Wêreldbeker vir klubs (naaswenner (1): 1980)
Bekende sokkerspelers en afrigters Spelers Junior Agogo Hans van Breukelen Pierre van Hooijdonk Roy Keane Stuart Pearce
Afrigters Brian Clough Steve McClaren Stuart Pearce
Verwysings
Kategorie:Engelse sokkerklubs