duimnael|links|Die woord "Yunnan" in Chinese karakters Yunnan (Chinees: 云南省, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2008 het die provinsie 'n bevolking van sowat 46 miljoen gehad. Die administratiewe gebied Yunnan beslaan 'n oppervlakte van 394 000 km². Yunnan grens in die weste aan Mianmar, in die suide aan Laos en in die suidooste aan Viëtnam.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die Yunnan Provinsiale Regering

Kategorie:Provinsies van die Volksrepubliek China