Ell & Nikki, ook bekend as Eldar & Nigar, is 'n Azerbeidjanse popduo bestaande uit die sangers Eldar Qasımov (alternatiewe spelwyse Eldar Gasimov of Gasimof) en Nigar Jamal.
Op 14 Mei 2011 het hulle die Eurovision-sangfees in Düsseldorf, Duitsland met hul liedjie Running Scared gewen. Dit was die eerste keer dat Azerbeidjan as wenner van dié sangfees aangewys is.
Eksterne skakels Media youtube.com/eurovision.tv: Ell & Nikki – Running Scared (amptelike musiekvideo met ateljee-opnames) youtube.com/eurovision.tv: Ell & Nikki – Running Scared (amptelike musiekvideo met buiteopnames) Ell & Nikki in lewende lyf in Düsseldorf, Duitsland tydens die Eurovision-sangfees 2011
Kategorie:Azerbeidjanse musiekgroepe Kategorie:Eurovision-sangfeeswenners