Tansey Coetzee (gebore op 8 Oktober 1984) is 'n skoonheidskoningin wat in 2007 as Mej. Suid-Afrika gekroon is. Sy verteenwoordig Suid-Afrika in die Mejuffrou Heelal 2008 in Nha Trang, Viëtnam, waar sy onder die top 15 semifinaliste eindig. Sy het ook haar land verteenwoordig in die Mejuffrou Wêreld Miss SA Versus the World’s Most Beautiful Women in haar tuisdorp, Johannesburg, Suid-Afrika, op 13 Desember 2008, waar sy 'n plek onder die top 5 behaal het.

Verwysings

Eksterne skakels

Mejuffrou Suid-Afrika se webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse modelle Kategorie:Mejuffroue Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense