Die Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek of kortweg die Oekraïense SSR (Oekraïens: Українська Радянська Соціалістична Республіка, Українська РСР; Russies: Украинская Советская Социалистическая Республика, Украинская ССР) was een van die republieke van die Sowjetunie.
Dit was een van die stigterlede van die Sowjetunie in 1922, saam met die Wit-Russiese, Transkaukasiese en Russiese Sowjetrepublieke.
In 1991 het die republiek onafhanklik geword en het die moderne staat Oekraïne ontstaan.
Sien ook Sowjetunie
Eksterne skakels
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel :en:Ukrainian Soviet Socialist Republic
Kategorie:Geskiedenis van Oekraïne Kategorie:Republieke van die Sowjetunie