Die 2012 7’s Premierliga was die eerste toernooi van die 7s Premierliga wat op 14 en 15 Desember 2012 op Outeniekwapark in George gehou is.
Formaat Die spanne is opgedeel in vier poele van drie spanne elk. Op dag een het elke span in Poel A teen elke span in Poel B gespeel, so ook Poele C en D. Die boonste twee spanne in elke poel het gekwalifiseer vir die Bekerkwarteindronde en die onderste spanne in elke poel het in die Bakhalfeindstryd gespeel. Die wenners van die Bekerkwarteindrondes het na die Bekerhalfeindstryde deurgedring en die verloorders het in die Plaathalfeindrondes gespeel. Elkeen van die Beker, Plaat en Bak het dus ’n eerste tot vierde posisie waarvoor gespeel was.
Poele Poel A Punteleër 2012 7’s Premierliga Poel A PunteleërPosisieSpanGespeelGewenGelykVerloorPunte virPunte teenPunteverskilDrieë virDrieë teenDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 NBM All-Stars 3 3 0 0 64 39 +25 0 0 0 0 9 2 Blou Bulle 3 2 0 1 103 59 +44 0 0 0 0 7 3 Vikings 3 0 0 3 38 94 −56 0 0 0 0 3 Die eerste twee spanne kwalifiseer vir die kwarteindronde van die Bekertoernooi.Verduideliking van punte:*4 punte vir ’n wen*2 punte vir gelykop*1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte*1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd
Poel B Punteleër 2012 7’s Premierliga Poel B PunteleërPosisieSpanGespeelGewenGelykVerloorPunte virPunte teenPunteverskilDrieë virDrieë teenDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 Cheetahs 3 2 0 1 71 38 +33 0 0 0 0 7 2 Boland Kavaliers 3 1 0 2 68 89 −21 0 0 0 0 5 3 Mighty Mohicans 3 1 0 2 53 78 −25 0 0 0 0 5 Die eerste twee spanne kwalifiseer vir die kwarteindronde van die Bekertoernooi.Verduideliking van punte:*4 punte vir ’n wen*2 punte vir gelykop*1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte*1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd
Poel C Punteleër 2012 7’s Premierliga Poel C PunteleërPosisieSpanGespeelGewenGelykVerloorPunte virPunte teenPunteverskilDrieë virDrieë teenDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 Samurai Sevens 3 3 0 0 69 36 +33 0 0 0 0 9 2 Kaizer Chiefs 3 2 0 1 79 61 +18 0 0 0 0 7 3 Westelike Provinsie 3 0 0 3 27 102 −75 0 0 0 0 3 Die eerste twee spanne kwalifiseer vir die kwarteindronde van die Bekertoernooi.Verduideliking van punte:*4 punte vir ’n wen*2 punte vir gelykop*1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte*1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd
Poel D Punteleër 2012 7’s Premierliga Poel D PunteleërPosisieSpanGespeelGewenGelykVerloorPunte virPunte teenPunteverskilDrieë virDrieë teenDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 Natalse Haaie 3 2 0 1 64 65 −1 0 0 0 0 7 2 Living Ball 3 1 0 2 69 52 +17 0 0 0 0 5 3 Leeus 3 1 0 2 66 58 +8 0 0 0 0 5 Die eerste twee spanne kwalifiseer vir die kwarteindronde van die Bekertoernooi.Verduideliking van punte:*4 punte vir ’n wen*2 punte vir gelykop*1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte*1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd
Wedstrydbepalings en uitslae Poel A v B Eerste Rondte
Tweede Rondte
Derde Rondte
Wedstrydbepalings en uitslae Poel C v D Eerste Rondte
Tweede Rondte
Derde Rondte
Beker Kwarteindstryde
Halfeindstryde
Wedstryd vir derde plek
Eindstryd
Plaat Halfeindstryde
Wedstryd vir derde plek
Eindstryd
Bak Halfeindstryde
Wedstryd vir derde plek
Eindstryd
Spanne
Blou Bulle Boland Kavaliers Cheetahs Natalse Haaie Kaizer Chiefs Leeus
Living Ball Mighty Mohicans NBM All-Stars Samurai Sevens Stormers Westelike Provinsie
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webblad
Kategorie:Rugbykompetisies in Suid-Afrika Kategorie:Sport in 2012