Victoria Azarenka (Belarussies: Вікто́рыя Фёдоровна Аза́ранка, Viktoriya Fyodorowna Azarenka [vʲikˈtɔrɨja aˈzaranka]; Russies: Викто́рия Фёдоровна Аза́ренко; gebore 31 Julie 1989 in Minsk) is 'n Belarussiese tennisspeler. In 2012 wen sy die vroue-enkels tydens die Australiese Ope. Dit is die eerste keer wat 'n tennisspeler van dié land 'n Grand Slam-toernooi gewen het. In 2013 het sy haar Grand-Slam-titel verdedig. Sy is tans die wêreld se nommer 304-vrouetennisspeler.
Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Victoria Azarenka tydens die Franse Ope in 2015 duimnael|links|upright|Victoria Azarenka tydens die Rogers Cup in 2011 Die tabel toon Azarenka se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroue-enkels waaraan sy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope2006 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 32007 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 42008 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 32009 Rondte 4 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Rondte 32010 Kwarteindstryd Rondte 1 Rondte 3 Rondte 22011 Rondte 4 Kwarteindstryd Halfeindstryd Rondte 32012 Wenner Rondte 4 Halfeindstryd Eindstryd2013 Wenner Halfeindstryd Rondte 2 Eindstryd2014 Kwarteindstryd Beseer Rondte 2 Kwarteindstryd2015 Rondte 4 Rondte 3 Kwarteindstryd Kwarteindstryd2016 Kwarteindstryd Rondte 1 Beseer Nie deelgeneem nie2017 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 4 Nie deelgeneem nie2018 Nie deelgeneem nie Rondte 1 Rondte 2 Rondte 32019 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 12020 Nie deelgeneem nie Rondte 2 Toernooi nie gehou nie Eindstryd2021 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 2 Rondte 32022 Rondte 4 Rondte 3 Nie deelgeneem nie Rondte 42023 Halfeindstryd Rondte 1 Rondte 4 Rondte 22024 Rondte 4 Rondte 2 Nie deelgeneem nie Rondte 32025 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 32026 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
Verwysings
Eksterne skakels
Victoria Azarenka se ITF-profiel Victoria Azarenka se WTA-profiel
Kategorie:Belarusse Kategorie:Tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers