Safed (Hebreeus: צְפַת‬, Tsfat, Asjkenasiese Hebreeus: Tzfas, Bybels: Ṣǝp̄aṯ; Arabies: صفد‎, Ṣafad) is 'n stad in noordelike Israel met 'n bevolking van sowat 30 100.4 bladsy "Zefat" – Israelse Statistiek Die stad is met 'n hoogte van ongeveer 900 meter bo seevlak die hoogste stad van Israel.

Safed is suid van Libanon, net wes van die Jordaanrivier en noordwes van die Meer van Tiberias geleë. Die stad is in ongeveer 66 n.C. gestig en is saam met Jerusalem, Hebron en Tiberias een van die vier heilige stede binne Judaïsme.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Judaïsme in Israel Kategorie:Nedersettings in Israel