Ramla (Hebreeus: רַמְלָה ; Arabies: الرملة al-Ramla/Ramleh) is 'n stad in Sentraal-Israël, ongeveer negentien kilometer ten ooste van Tel Aviv geleë. Die stad het sowat 65 000 inwoners, waarvan sowat 80% van Joodse afkoms is en 20% Israelse Arabiere (16% Moslem en 4% Christen).
In 716 gestig word die stad in die 11de eeu 'n belangrike handelsstad; tydens die tyd van die Kruistogte 'n biskopsetel. Nog later 'n tussenstasie vir pelgrims na Mekka.Israël, Reiseführer, Polyglott, München,1973,8e druk, blz.50 Die stad het veral Joodse wyke. In die suidweste van die stad is die Palestynse wyk Juwarish geleë. Hier het die strate Arabiese name. Zie Google maps Daar woon sowel christelike as islamitiese Palestyne. In 2016 het die stad omtrent 75.000 inwoners gehad.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Israel