SopotZoppot 280px Kaart Wapen 180px|center 50px|center Vlag 60px|center Land  Woiwodskap 20px Pommere Koördinate  Stigting 8ste eeu Stadstatus 1902 Oppervlakte:    - Totaal 17,3 vk km  Hoogte bo seevlak - m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2010) 38 141  - Bevolkingsdigtheid 2 203/vk km  - Metropolitaanse gebied 1 080 700 Tydsone MET (UTC +1)  - Somertyd MEST (UTC +2) Klimaat    - Tipe Gematigde seeklimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 8,0 °C (Gdynia)  - Gem. temp. Januarie/Julie -2,2 °C/17,1 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 577 mm (Gdynia) Stadpresident Jacek Karnowski  Amptelike Webwerf www.sopot.pl/ Sopot [ˈsɔpɔt] (Duits: Zoppot) is 'n herstellings- en vakansieoord in Noord-Pole. Sopot is aan die Baai van Gdańsk geleë en vorm saam met Gdańsk en Gdynia die metropolitaanse gebied van "Driestad" (Pools: Trójmiasto). Terwyl handel, nywerhede en seehawens die ekonomiese basis van die twee groter susterstede vorm, is toerisme tradisioneel die belangrikste bron van inkomste vir Sopot.

Sien ook Krzywy Domek

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Pole