Longyearbyen 280px Kaart Wapen 180px|center 65px|center Vlag 75px|center Land Provinsie (Fylke) Svalbard Koördinate Stigting 1906 Oppervlakte: - Totaal 242,86 vk km Hoogte bo seevlak 1 m Bevolking: - Totaal (2007) 2 075 - Bevolkingsdigtheid 8,5/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Klimaat - Tipe Gematigde seeklimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -6,7 °C - Gem. temp. Januarie/Julie -15,3 / 5,9 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 190 mm Burgemeester Christin Kristoffersen (Ap) Amptelike Webwerf lokalstyre.no
Longyearbyen is die hoofstad en grootste stad van die Noorse provinsie Svalbard op die hoofeiland Spitsbergen en is die noordelikste stad van die wêreld. Die stad het 'n bevolking van 2 075 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 242,86 km². Die stad is in 1906 van die Amerikaanse ondernemer John Munroe Longyear as mynstad gestig.
Verwysings
Kategorie:Geografie van Svalbard Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Noorweë