Open Season is 'n rekenaar geanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2006 wat deur Jill Culton geregisseer is en die stemme van Martin Lawrence en Ashton Kutcher, onder andere, gebruik.

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente