Wageningen is 'n stad en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland.
Die stad het 36 894 inwoners (2012, bron: CBS), waarvan etlike duisende studente is aan die Wageningse Universiteit. Die universiteit en verwante instellings onderneem veral navorsing vir die landbousektor oor plantsiektes. Dit verskaf werk aan ongeveeer 7400 werknemers, van wie minder as 40% woonagtig is in Wageningen.
Die stad het twee woonareas: Wageningen en Wageningen-Hoog.
Topografie 450px|
Historiese kaarte
Kategorie:Nedersettings in Gelderland Kategorie:Stede in Nederland