Hyderabadحیدرآباد 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Provinsie Sindh Koördinate Stigting 1768 Oppervlakte: - Totaal 3 198 vk km Hoogte bo seevlak 13 m Bevolking: - Totaal (2010) 1 578 367 - Bevolkingsdigtheid 493,5/vk km Tydsone UTC +5 Burgemeester Aftab Khatri Amptelike webwerf hyderabad.gov.pk
Hyderabad (Sindhi: حيدرآباد / Haidarābād, Oerdoe: حیدرآباد / Haidarābād) is 'n groot stad aan die oewer van die Indusrivier en die hoofstad van die Pakistanse provinsie van Sindh. Die stad lê in die suide van die land en is in 1768 deur Mian Ghulam Shah Kalhoro gestig. Hyderabad het 'n bevolking van 1 578 367 en is die sewende grootse stad in Pakistan.
Hyderabad was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1987.
Kategorie:Nedersettings in Pakistan