Die Kort alfonsino (Centroberyx spinosus) is 'n vis wat voorkom van Knysna tot by Tongaat. In Engels staan die vis bekend as die Short alfonsino.

Voorkoms Die vis se kop en lyf is goudkleurig en rooi aan die bokant en word 20 cm groot.

Habitat Die vis leef in water wat 15 – 120 m diep is. Vermoedelik vreet die vis klein ongewerweldes en soöplankton. Daar is baie min bekend omtrent die vis.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Centroberyx-spinosus.html

Kategorie:Beenvisse